Oorlewing

Jipppee ons het dit gemaak. Dag 1 suksesvol voltooi. Geen boksgevegte of bloefbaddens nie. Wel n.hier en daar kyk kry tog klaar en n getjirp kry nou klaar.

N dag vol uitdaging dum and dusted. N boer maak n.plan en n onderwyser het 2.

I can and i will is ons deur genade gedra.

Dankie Pappa Vader vir al die seeninge. Die suurknolle wat ons met weer wys we are below standard. Die high and mighty want hulle is slim en dan ons bottonfeeders. Baie dankbaar vir elke lewensles geleer. Seen n ieder en elk en lei ons passie in ons tyd vsn nood

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s