Dankie

Vandag wil ek dankie sê. Dankie vir almal se woordjies van bemoediging. Dankie vir elke drukkie en elke woordjie van hoop. Party dae voel die dae donker en die liggie bitter ver maar dis dan wanneer Pappa Vader vir jou die beste mense op jou pad stuur.

fb_img_1513426089087516906284.jpg

Dankie aan almal wat my lewenspad saam met stap, gestap het en nog gaan stap. Elke tree is vir my kosbaar.

Julle vul my lewe met alles wat mooi en goed is.

fb_img_1513773202230-941026479.jpg

Pappa Vader seën elke persoon wat U op my pad plaas. Dankie vir elke persoon wat ‘n impak in my lewe maak. Pappa Vader ek lê vanaand elke persoon voor U voete neer en seën hulle met U bloed. Mag U U engele opdrag gee om langs hulle te wees elke sekonde van elke dag. Bewaar hulle want hulle is kosbare pêrels.

de81007fea83b04b1bf03619d06b10c3

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s