Geloof en gesondheid

Vandag was ‘n dag soos soveel ander. Ek sit by die huis en dink na oor die gejie van beure van die gebeure van die afgelope paar weke.

an2

‘n Mens is so gewoont om ander eerste te stel. Ons as mammas kyk en sorg altyd dat jou man en kinders versorg is. As onderwyser sorg jy dat jou leerders die geleerdheid kry wat hulle verdien en die nodige waardes en normes leer vir die toekoms. Maar dan gebeur iets wat jou tot stilstand ruk en laat besef. Nerens gaan niemand vir jou ‘n monument bou vir al die opofferings wat jy aangegaan het nie. Nerens gaan hulle se hier le sy. Sy het haar gesondheid, haar menswees en haar familie opgeoffer om ander te help bo kom nie.

ea6e13d1866d71cdab07f1555cc33a96

Ek word gekonfronteer met ‘n galblaas operasie. Ek gaan doen navorsing. Hoekom ek? Hoekom nou? Dis dan wanneer ‘n wyse vriendin vir my se dit is jou liggaam wat vir jou se dis nou genoeg. Hier is ek en ek kan nie byhou met alles wat jy aanpak nie. Mens begin intrensiek kyk na jou daaglikse roetines. Wat jy eet, wat jy doen. Jy bevraagteken alles en probeer bepaal waar kan jy alles verbeter sodat dit nie met jou familie gebeur nie. Jy moet aanpas by ‘n lewensstyl wat nou vir jou gekies is deur ‘n liggaam wat se ek is net so belangrik soos jou werk want sonder my is jy niks.

d83b976417ff36e811f559169536d617

Dan kry jy ‘n kaartjie van jou seuntjie wat se mamma ek is lief vir jou en hoop jy het moed vir skool en werk. Die skool sal jou nie weer siek maak nie. Jy bid en soos die wyse woorde kom se hy dankie vir Jesus vir sy ma en pa want al is ons arm sorg Jesus en mamma en pappa elke dag vir ons. Ons het kossies en ‘n warm bed. Dit ruk elke deel van jou menswees. Elke deel van jou gaan staan en wonder wat het jy gedoen om so wonderlike seun te he.

an3

Ek dink terug na jare gelede wat ek met trane in my oe vir my ma gevra het hoe maak ek die 3 seuns groot sonder ‘n pa. Wat gaan ek doen? Ek is vrou alleen? Dan stuur die Here op ‘n ongehoorde manier ‘n man wat nie net ‘n man is nie. Hy word ‘n pa. ‘n Steunpilaar, hy dra ons as ons nie meer kan nie en as ons val tel hy ons op en stof af en se probeer weer want jy kan.

an1

Die les hieruit is maklik. Mag die liefde van ‘n ongelooflike God julle omvou. Mag julle Sy teenwoordigheid beleef waar Hy julle elke dag bewapen met SY wapenrusting. Mag julle weet dat julle nooit alleen is nie en sy engele 24 uur ‘n dag julle omvou behoed bewaar en beskerm.

FB_IMG_1514543683291

Pappa Vader seen elkeen wat hier lees. Wees met hulle deur alles. Dra hulle as hulle struikel. Vang hulle trane op as hulle huil en laat hulle nooit voel hulle is alleen nie.Vandag was ‘n dag soos soveel ander. Ek sit by die huis en dink na oor die gejie van beure van die gebeure van die afgelope paar weke.

‘n Mens is so gewoont om ander eerste te stel. Ons as mammas kyk en sorg altyd dat jou man en kinders versorg is. As onderwyser sorg jy dat jou leerders die geleerdheid kry wat hulle verdien en die nodige waardes en normes leer vir die toekoms. Maar dan gebeur iets wat jou tot stilstand ruk en laat besef. Nerens gaan niemand vir jou ‘n monument bou vir al die opofferings wat jy aangegaan het nie. Nerens gaan hulle se hier le sy. Sy het haar gesondheid, haar menswees en haar familie opgeoffer om ander te help bo kom nie.

FB_IMG_1504898365036

Ek word gekonfronteer met ‘n galblaas operasie. Ek gaan doen navorsing. Hoekom ek? Hoekom nou? Dis dan wanneer ‘n wyse vriendin vir my se dit is jou liggaam wat vir jou se dis nou genoeg. Hier is ek en ek kan nie byhou met alles wat jy aanpak nie. Mens begin intrensiek kyk na jou daaglikse roetines. Wat jy eet, wat jy doen. Jy bevraagteken alles en probeer bepaal waar kan jy alles verbeter sodat dit nie met jou familie gebeur nie. Jy moet aanpas by ‘n lewensstyl wat nou vir jou gekies is deur ‘n liggaam wat se ek is net so belangrik soos jou werk want sonder my is jy niks.

Dan kry jy ‘n kaartjie van jou seuntjie wat se mamma ek is lief vir jou en hoop jy het moed vir skool en werk. Die skool sal jou nie weer siek maak nie. Jy bid en soos die wyse woorde kom se hy dankie vir Jesus vir sy ma en pa want al is ons arm sorg Jesus en mamma en pappa elke dag vir ons. Ons het kossies en ‘n warm bed. Dit ruk elke deel van jou menswees. Elke deel van jou gaan staan en wonder wat het jy gedoen om so wonderlike seun te he.

imagesWM28IMJ2 - Copy

Ek dink terug na jare gelede wat ek met trane in my oe vir my ma gevra het hoe maak ek die 3 seuns groot sonder ‘n pa. Wat gaan ek doen? Ek is vrou alleen? Dan stuur die Here op ‘n ongehoorde manier ‘n man wat nie net ‘n man is nie. Hy word ‘n pa. ‘n Steunpilaar, hy dra ons as ons nie meer kan nie en as ons val tel hy ons op en stof af en se probeer weer want jy kan.

Die les hieruit is maklik. Mag die liefde van ‘n ongelooflike God julle omvou. Mag julle Sy teenwoordigheid beleef waar Hy julle elke dag bewapen met SY wapenrusting. Mag julle weet dat julle nooit alleen is nie en sy engele 24 uur ‘n dag julle omvou behoed bewaar en beskerm.

warriors-prayer-printable

Pappa Vader seen elkeen wat hier lees. Wees met hulle deur alles. Dra hulle as hulle struikel. Vang hulle trane op as hulle huil en laat hulle nooit voel hulle is alleen nie.

 

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s