Perfeksionisme

Die lot van n vrou. Jy moet mooi wees. As tiener is puisies n groot nee. Alle produkte word probeer. Iets moet help. Jy is desperaat em voel melaats. Watter seun sal tog vir jou kyk. Jou selfbeeld n ronde nul. 

Jy begin ontrek wamt society se dis verkeerd en nie reg nie. Jy hou jouself skaars. Maak seker jy kom nie meer in in sport nie en word n boekwurm dan is jy okay. 

Dan word jy groot. Jy word n ma en jou figure 8 loop by die agterdeur uit. En hier gaat ons alweer. Na n histerektomie en hormoonpille sal jy nooit weer die 16 sien nie wat nog van die 8. 

Jy maak vredere. Op jou manier probeer jy gewig verloor maar dis stadig en moeilik en die bose kringloop begin weer. Gebruik dit drink dat. Die is geqaurentee. Se gat. Na n week moes daar 8 kg weg wees nou het ek 2 by en my spastiese dikderm brul van spasmas. 

Nou sit ek half 3 in die oggend en wonder. Hoekom doen ons vrouens dit? God se Hy het ons lief nes ons is. Jy het ons geskape na Sy wil en beeld. Hoekom is ek dan nie goed genoeg in society se oe nie. Maar ek hoef nie tref die trein my. Ek is klaar perfek in die belangrikste mense se oe. My man aanvaar my soos ek is. My kids se ek.is sag vir lekker sagte drukkies. My pelle worry nie want my persoonlikheid is nie gekoppel aan my boepens nie. 

Dis sulke waar woorde. Ek is ek. Ek is n blommetjie wat in kak groei want ek is altyd ini kak. Take me or leave me. I am 100% me. 

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s