365 Dae van reis

1 Januarie. Nuwe jaar. Ek sit buite op die stoep in die heerlike naglug en kyk na die hemelruim.


Hoe ongelooflik groot is dit nie. Ons is so klein en nietig. My seun sit langs my en vra vrae oor die sterre. Waar is die dae wat ons aan elke woord van ons ouers gehang het. 

Orals is dit seenwense en gebede. Nuwejaars vernomens en selfgemaakte beloftes. Ons dink net aan onsself. Alles om.ons eie as. Die wereld se as draai stadig en die lewe stap sy eie pas.

Hoe groot en wonderlik is ons Heer nie. Hy skenk aan ons nog 365 dae van n nuwe jaar met nuwe beloftes. Al wat Hy vra is geloof en liefde. 


Ons moet ons hemelruim vul met water vir die siel. Hy sal n ongelooflike reis vir jou bied en al wat jy moet doen is GLO.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s