Nee dankie

Van oudtye af kom die gesegdes ja dankie en nee dankie. Dis een van die eerste goed wat ons ons kinders leer. Die magic woorde soos ons hulle noem.

Nee dankie het egter vir party n maklike woord geword en vir ander n moeilike woord. Ons word daagliks deur mense gevra om iets te doen. Vandag se tye is n gejaag teen sekondes want dis al wat ons het. Vinniger ry mamma se taxi het baie aflaaie. Koffie drink saam pelle oh nee tog net nie nou nie. Nee dankie n ander tyd. 

En dis ons grootste vaal. Daai nee dankie sekondes kom nie weer op jou op nie. As hulle weg is is hulle weg. Wat ek eintlik wil se is vat tyd saam jou vriendinne, saam jou familie en saam met almal waarvoir jy omgee. Ja dankie tye is meer werd as goud. Kosbaarder as diamante. 

Take a minute to play soccer with your son or have a tea party with your daughter. Write your hubby a little letter for his lunchbox. The yes moments are the best moments. They bring smiles and love and laughter. 

Lets turn our no thank you to a yes thank you. Kom ons maak n verskil in mekaar se lewe.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s