HOOP

​Hoop. As mens die woord hoor dink mens dadelik eers aan die letterlike betekenis.Die eerste vrae wat dan ontstaan is:

1. Hoe groot is die hoop?

2. Wat is op die hoop?

3. Waar is die hoop?

Vir menigte van ons is dit onbelangrik. Dis tog net n hoop. Vir ander is dit n lee plastiek bottel of weggooi papier.Vir hulle is dit n lewe, n uitkoms, n toekoms.Die woord hoop word dan vir hulle n figuurlike bestemming.

Dis die bestemming wat God vir ons wil he. Hy wil he ons moet na ons hoop kyk en nie stukkende skerwe of lee bottels sien nie. Hy wil he ons moet sien waar ons was, is en heen oppad is. Ons vullis is vir Hom belangrik want Hy wil dit Syne maak sodat ons sin ligter kan wees. 

Sy hoop is vir ons oneindig.Dit bied soveel krag. Die week was vir my persoonlik n baie rowwe week. Onder andere is my oudste seun op sy graad6 kamp. Mamma moes laat los. Soos die nus in die verte verdwyn hoop jy vir daai spoedge sms hulle is veilig.Snags bid jy en hoop hulle is versorg en veilig. En die dag wat hulle moet terugkom hoop jy hulle n voorspoedige reis. Soveel HOOP is vasgevang in die woord LIEFDE. Liefde en hoop vir die wat naby is en die wat ver is. Die siekes en die gesondes. 

Kom ons elkeen neem ons HOOP en neem ons LIEFDE vir n VREUGDEvolle lewe in Sy groot naam. Al wat ons moet doen is GLO.

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s