Het jy n vraag?

Hierdie is ‘n uitnodiging aan almal wat behoeftig is aan woord of n oor nodig het om te luister. Los n comment en gesels saam oor dit wat pla. N gedeelde probleem of trane saam gestort is beter as alleen wees. Ek is hier vir almal wat hulp nodig het. ” Here ek le elke persoon wat hier lees voor U voete neer. Here U ken hulle seer, hulle pyn. Seen hulle Heer en omvou hulle met U liefde en bewaar hulle onder U arms. Ek bid dit in die naamvan die Here ons God en saligmaker. Amen”

Leave a Reply

Please log in using one of these methods to post your comment:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s